• Facebook
  • Twitter
  • YouTube
  • Instagram
  • calendar-icon-png-circle-15
  • addressed-clipart-svg-3
  • whatsapp-black-logo-icon--24
  • img_86160
  • Glossy-Black-Email-Button
  • d6-icon_edited
©2019 Lewende Woord Darling. All rights reserved

Waar ons saai

Scroll Down

Missionary work in Israel

Eric & Annemarie Boshoff

Hulle werk van 2008 met ’n weeshuis wat deur ’n Griekse dame in 1940 begin is namens 'Four Homes of Mercy' wat in Betanie, Israel gelee is. Almal is erg gestrem met verskeie grade van breinskade.

 

Areas waarop hulle fokus:

*Musiekterapie

*Kunsterapie

*Sportterapie

*Kosvoorrade

 

  • Hulle bestuur en assisteer verskeie Evangelisasie Uitreike waarvan die grootste een by die jaarlikse "Super Bowl" in Amerika is.

  • Hulle streef vir die bevordering van Israel en die Joodse volk wêreldwyd volgens die Woord van God.  Hulle onderrig  en lei ook jongmense op daarvolgens en verskaf geleenthede sodat dit prakties toegepas kan word.

Missionary work in India

Rahul en Lorette: Suid-Asië

Hierdie bediening reik uit na die minderbevoorregte straatkinders wat by die plaaslike treinstasie en in omliggende krotbuurte woon. Hulle het ‘n Sorgsentrum waarheen hierdie kinders Maandae-Vrydae kom.  Etes, klere en mediese versorging, indien nodig word hier

verskaf asook basiese onderrig in Wiskunde, Engels en Hindi (hul spreektaal). Die Sorgsentrum is naby die stasie geleë en bied vir die kinders ‘n plek waarheen hulle kan kom om net “kind te wees” vir ‘n paar ure elke dag.  Hulle fokus daarop om die Goeie Nuus van Christus se Verlossing oor te dra en om Sy liefde vir ons kinders ‘n realiteit te maak.

 

Sommige van die kinders gaan na skole in die stad en word finansieël ondersteun deur hierdie egpaar. Na skool kom hulle Sorgsentrum toe, waar hulle ’n ete kan geniet en dan met hul huiswerk gehelp word. 

 

“The Turning Point” is hulle wassery en droogskoon-

makers, waar hulle tans aan 13 persone werk verskaf. Die Here seën hulle besigheid en dis vir hulle belangrik om dit op God se beginsels te bestuur en om dit te gebruik as ‘n baken van lig in die duisternis. 

Missionary work in Zimbabwe

Thaddeus & Dee Chinyerere

THADDEUS and DEE are the Founding Apostles of

New Life Eagles Ministries International. 

 

The ministry was birthed in 2014 and by God's help they have managed to plant 38 churches in Zimbabwe.

They also have a missionary organization which mainly concentrate on reaching out to the unreached.  They also look after orphans in their home based care, training them with foundations for farming (with no tillage) .Since February 2018, the Lord has spoken to them to do missionary work in the rural areas in Polokwane (SA). 

With the help and support of the members and Living Word Ministry in Darling, they could managed to drill a borehole and build 2 big rooms and 3 toilets at the mission station in Polokwane .

 

Supporting

Thaddeus Chinyerere Jnr

.

 

 

 

Thaddeus Jnr is the first son of Thaddeus and Dee. He is also a musician called into the ministry of Worship and currently studies Sound Engineering in Cape Town. At

the same time he also studies at Team Impact

Christian University.  The journey has been hectic for him, but he thanks God for using his family and friends like Living Word Church to support him in making this journey a success .

Aanneming van 'n Bejaarde

Ons as gemeente is betrokke by Groeneweide Tehuis vir Bejaardes deurdat ons ‘n bejaarde persoon "aangeneem" het wat nie familie het nie.

Ons Nessie

Ons ondersteun die Nessie om elke dag brood te skenk vir kinders.

Contributing

towards a missionary

Here I AM. SEND ME

Isaiah 58:9

This site was designed with the
.com
website builder. Create your website today.
Start Now