top of page

LEWENDE WOORD HELP
UITREIK NA KWAZULU-NATAL

kwazulunatal-map.jpg

Lewende Woord Darling was die afgelope tyd(2021) finansiëel
betrokke in Kwazulu-Natal in samewerking met City Hill Pinetown

Kos is per trok vanaf Johannesburg aangekoop en in pakkies opgemaak.
Dit is na nabygeleë huise geneem. Die dorpie Verlum het ‘n blok met 64 woonstelle waar pensionarisse gestrand was sonder kos.

 Die enigste winkel wat die bejaardes hul kos by kon koop,
was geplunder(“looting”). Dankie aan almal vir hulle
gereëldetiendes en bydraes. Ons as gemeenten is bevoorreg
om ook op so 'nwyse in God se koninkryk te kan saai.

Ons wil die Here net al die eer gee!

bottom of page