top of page

TIENDE & OFFERGAWE

Bring die volle tiende na die voorraadkamer toe, sodat daar iets te ete in my huis kan wees, en toets My hierin, sê die Here die Almagtige.

Toets My of Ek nie die vensters van die hemel vir julle sal oopmaak en vir julle reën sal uitgiet, meer as wat julle kan gebruik nie. MALEAGI 3:10(AFR83)

Ons bedank u vir u getroue gee en ondersteuning wat ons in

staat stel om die koninkryk van God uit te brei.

Bankbesonderhede

Standard Bank

Darling

Rek Nr. 083 269 452

Takkode: 050 111

bottom of page