top of page
WhatsApp Image 2026-01-05 at 12.31_edite

INSEëNING

Ons glo daarin om ons kinders toe te wy aan die Here.
Inseëning is die aksie wat ouers neem om voor die hele gemeente te verklaar
dat hulle hul kinders aan die Here toewy.

Ouers vat verantwoordelikheid vir hul kinders se geestelike ontwikkeling deur inseëning.
As jy jou kind wil inseën(maak nie saak hoe oud nie) is hierdie jou kans om die stap te neem.
Vul in die vorm hieronder  - Kerkkantoor sal dan kontak maak.



 

Children are a gift from God and child dedication is a significant time where we pray for your child, setting them apart and dedicating them to God.

“I prayed for this child, and the Lord has granted me what I asked of him. So now I give him to the Lord. For his whole life he will be given over to the Lord.”   1 Samuel 1:27-28

 

Please complete the registration form and someone from our team will contact you with further details.

Geslag van kind
Manlik
Vroulik
6. Is jule as ouers al gedoop?
Ja
Nee
7. Indien nee wil julle as ouers gedoop word?
Ja
Nee
9-Unique-Baptism-Options.jpg

DOOP

'n Doop ondervinding by Lewend Woord Darling Kerk is een van die opwindendste goed wat met jou as kind van God kan gebeur!Ons kan nie wag vir jou om deel daarin te hê nie.
Om gedoop te word is 'n simboliese verteenwoordiging van jy wat kies om jou ou lewe neer te lê en weer op te staan saam met Christus.

Ons doop nie kinders nie, omdat ons glo dat die persoon eers self tot geloof in Christus moet kom, voordat dit op die Bybelse manier deur onderdompeling kan plaasvind.

As jy die keuse gemaak het om jou lewe vir Christus te gee, is hierdie jou volgende stap.Maak kontak met die kerkkantoor en/of vul in die vorm hieronder.

 

Ons vind die gebruik dan ook in 1 Sam 1:27-28 , Markus 10:16 en Lukas 2:22

At LEWENDE WOORD church we believe that water baptism is a powerful demonstration of your decision to follow Jesus. We believe that as you are fully submerged in water, you are symbolically leaving your old sinful nature behind and that as you come up out of the water you are resurrected in Christ to a new life in Him.

 

If you'd like to be baptized, we'd love to be a part of this significant moment in your life!

 

bottom of page