top of page
Anchor 1

Bevrydingskursus 

Aangebied deur: Theo van Houten

Die profiel van ‘n Christelike berader
Die doel van berading
Hoekom hoor ek nie God se stem nie ?
Jou identiteit in Christus
Ons geestelike wapens en die bloed van Jesus
Satanisme en die tiener
Heksery
Die verkeerde soort musiek - heavy metal
Selfmoord
Verslawing
Kindermishandeling
Wanneer  gaan  berading  oor in bevryding ?
Wie behoort bevryding te doen ?
Geestelike oorlogvoering
Innerlike genesing
Die krag van vergifnis en belydenis
Hoekom is Christene nie vry nie ?
Wat verhinder bevryding ?
Geestelike outorieit
Die Christen en demone
Ken die vyand
Die aard van demone
Tekens van demoniese invloed en manefistasies
Erfsondes
Vloeke
Wat is bevryding ?
Die voorbereiding van die berader
Ondersteuningsgroepe
Die bevrydingsproses
Bevryding van jong kinders.
Selfbevryding
En nog baie meer ....

Die inhoud van die kursus

Anchor 2

Kostes

Die kostes van die kursus

R400.00 pp - handleiding ingesluit.

Tye

Vrydag,   13 Maart  2026            18:30 – 21:00

Saterdag, 14 Maart 2026             9:00 – 17:00

      

Berading en bevryding sessie 

Skakel Sonja vir besprekings 

083 233 5155 

REGISTREER
Kies die volgende
Betaling opsies

Bankbesonderhede

Standard Bank

Darling

Rek Nr. 083 269 452

Takkode: 050 111

Bewys van betaling na info@lewendewoorddarling.co.za of

whatsapp na 064 605 2445

bottom of page